JUMP - JESUS UNDERSTANDS ME PERFECTLY
     
Home Page

Photo Page

What's New Page

Favorite Links

Custom Page

Custom2 Page

Photo2 Page

Photo3 Page

Photo4 Page

Photo5 Page

Photo6 Page

 
WAT IS DIE DOEL VAN DIE WEBPAGE:


Hello aan almal die is getuienis blad enige iemand wat iets wil deel DIEP,PERSOONLIK, GEESTELIK, ENS! Moenie skaam wees nie want God werk deur my tot ander mense om Sy liefde te wys vir ander mense!So deel dit asb hier, name sal nie genoem word nie en enige iemand is welkom om n stempel af te druk hier, SO GO FOR IT PEOPLE!
ALMAL WAT EKSAMEN NOU SKRYF TO ALL THAT IS IS STUDYING FOR EXAMS READ THIS::
N GEBED VIR ELKEEN VAN JULLE:
Daarom kniel ek in gebed voor die Vader aan wie die hele gemeenskap van gelowiges in die hemel en op die aarde sy bestaan te danke het.Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word, dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees.Mag julle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus strek.Mag julle sy liefde ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan, en mag julle heeltemal vervul word met die volheid van God.Aan Hom wat deur sy krag wat in ons werk, magtig is om oneindig meer te doen as wat ons bid of dink, aan Hom kom die eer toe, in die kerk, deur ons verbondenheid met Christus Jesus, deur al die geslagte heen tot in alle ewigheid. Amen.


A PRAYER FOR EVERYBODY:
For this reason I kneel before the Father, from whom the whole family in heaven and on earth derives its name. I pray that out of his glorious riches he may strengthen you with power through his Spirit in your inner being, so that Christ may dwell in your hearts through faith. And I pray that you, being rooted and established in love, may have power, together with all the saints, to gasp how WIDE and LONG and HIGH and DEEP is the the love of Christ, and to know this love that surpasses knowledge that you may be filled to the measure of all the fullness of God. Now to him who is able to do immeasurably more than all we ask or imagine, according to his power that is at work within us, to him be glory in the church and in Christ Jesus throughout all generations, for ever and ever!Amen






Daar was n Hout kruis, ja Redder aan n Hout kruis vasgeslaan

WEBMASTER: bahlmac@telkom.co.za or skillieman@webmail.co.za